Leon Lemmer: Jack Donovan oor die blanke stam

In 1981 is David Harrison se The white tribe of Africa (University of California Press, 307p) gepubliseer. Dit handel oor die blanke bevolking van Suid-Afrika en die benadering is spesifiek uit die oogpunt van die Boere, oftewel Afrikaners. ‘n Mens … Lees verder

‘n Stamowerheid vir Afrikaners?

Tydens die gewraakte dinee met Zuma in Libertas, het die Suid-Afrikaanse president ‘n nogal veelseggende opmerking gemaak. “Dis jammer Afrikaners beskik nie oor hoofmanne of konings nie, dan sou dit maklik gewees het om gereeld met hulle te vergader en … Lees verder