‘Transformasie’, ‘dekolonisering’ lui doodsklok vir universiteite

Swart studentegetalle wat jaarliks toeneem veroorsaak groter getalle swart druipelinge aan die einde van die jaar. Dit toon ook hoe druk om toelating vir swartes te vergemaklik in die naam van “transformasie” die Naspers-trefferliedjie, nou sy giftige vrugte baar.

Swart … Lees verder

Oproeriges versper Wits-ingang na landwye fooieprotes hervat

‘n Groot groep swart oproeriges versper die hoofingang na die Universiteit van die Witwatersrand se kampus in Braamfontein in Johannesburg.

Witsstudente (foto) het Maandag by ‘n massavergadering besluit om vanoggend met protesoptrede voort te gaan.

‘n Privaat veiligheidsdiens is aangestel … Lees verder

Nog onluste dreig by kampusse

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie.

Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo … Lees verder

Tuks weer oop na miljoene se skade by kampusse landwyd

Die Universiteit van Pretoria sal Donderdag weer vir personeellede open nadat die begin van die studiejaar en registrasie die afgelope twee weke deur oproer ontwrig is.

Die universiteitsbestuur het intussen toegegee aan die betogers se eise en ‘n ooreenkoms met … Lees verder

Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie

Swart studenteraadslede het Donderdag die vergadering met die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, vroeg verlaat.

Nzimande het saam met amptenare van sy departement met studenteraadleiers van universiteite landwyd in Tembisa vergader.

Dit was ‘n poging om die lot van … Lees verder

NWU wag vir terugvoer van Blade

Die Noordwes-Universiteit wag op terugvoer vanaf die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, rakende die bedrag wat die universiteit sal ontvang om op te maak vir die 0%-verhoging in studentegelde volgende jaar.

Dit is volgens die universiteit se … Lees verder

John White: James de Villiers het ‘n wanbegrip oor Afrikaans en ‘inklusiwiteit’

Die artikel op Netwerk24 “Maak Afrikaans vry” waarin James de Villiers, ondervoorsitter van die Stellenbosse studenteraad Engels as akademiese taal bepleit, verwys. Ek is as medestudent werklik teleurgesteld in jou poging om die aanslag op Afrikaans, onder die dekmantel van … Lees verder

Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie

Die minister van Hoër Onderwys Blade Nzimande, sê die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word.

Die regering moes ‘n standpunt oor die saak formuleer na twee … Lees verder

Polisie neem betogers by UK in hegtenis

Betogers by die Universiteit van Kaapstad is deur die polisie in hegtenis geneem. Die groep het hulself nie verset nie en protesliedjies gesing terwyl hulle in vangwa’s gelaai is.

Die betogende studente het die ingang na die Bremner-gebou beset.

Die … Lees verder

Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder

Blade wil korrupsie in NFSAS pak

Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding gaan met ‘n forensiese ondersoek begin na die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema om korrupsie uit te roei, het RSG berig.

Die Minister, Blade Nzimande, het die inligting op ‘n nuuskonferensie voor sy Begrotingspos … Lees verder

Universiteit van Stellenbosch binnekort ‘swart en Engels’: viserektor

Die Universiteit van Stellenbosch beskik reeds oor meer swart studente as die Engelstalige Universiteit van Kaapstad, met 50% teenoor 44%. Ook is die universiteit besig met ‘n aggressiewe verengelsingsprogram om sy aanbod van Engelse lesings en kursusse tot 75% van … Lees verder

Blade dreig terwyl studente op universiteite toesak

Die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het dit duidelik gemaak dat geweld by universiteite nie geduld sal word nie, het RSG berig.

Registrasie by die Universiteite van Pretoria en die Witwatersrand is ontwrig. Studente by Wits het gedreig om … Lees verder

SA Kommunisteparty wil koerante, webwerwe sensor – weens ‘rassisme’

Die sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP) het vandeesweek gedreig dat hy webwerwe en die aanlynweergawes van koerante mag sluit omdat kommentaarblaaie nie “genoegsaam gereguleer word nie”. Nzimande het dié uitlatings gemaak tydens die twintigjarige herdenking van Joe Slovo se … Lees verder