Luukse viertrekwaens: Brits of Duits?

Party mense glo aan groter is beter. Wanneer dit by motors kom, is dit nie altyd die geval nie, veral nie met vandag se neiging na kleiner enjins en meer kompakte motors nie. Daar bestaan egter lande waar die groter-is-beter-reël … Lees verder

Hyundai se beste!

deur André Olivier

Hyundai is ‘n Suid-Koreaanse vervaardiger van motors sedert die 1960s. Tans is dit deel van die Hyundai Kia Automotive Group; die maatskappy het oor die afgelope paar dekades bestendige groei getoon, met groot sukses in die Europese … Lees verder

Bakkies: Isuzu of Mitsubishi?

deur André Olivier

General Motors het in 2013 met ‘n groot terugvegpoging begin waar hulle al die produksielyne onder die GM-vaandel bietjie reggetrek, en van die dooie hout ontslae geraak het.

Onder andere het die Opel Corsa-bakkie die nuwe Chev … Lees verder

Blitsbukskoning : VW of Mercedes?

Tradisioneel het Volkswagen die konsep van blitsbukse aan die wêreld bekendgestel met die oorspronklike VW Golf GTi. Deur die jare het meeste van die huidige vervaardigers ook soortgelyke motors die lig laat sien. Teenvoeters vir die GTi? Wel ja, hier … Lees verder

Mitsubishi ASX is ‘n verfynde sportnuts

Die Mitsubishi ASX is nie ‘n motor nie, maar word as ‘n “aktiewe sportnutsvoertuig” geklassifiseer. Dit is ontwerp om stelling in te neem teenoor voertuie soos die Nissan Qashqai. Alhoewel die ASX en die Qashqai dimensioneel soortgelyk is, troef die … Lees verder

Motors: 3 opsies vir kleiner begrotings

deur André Olivier

Elkeen van ons begeer een of ander tyd ‘n nuwe motor. Partykeer is dit net ’n begeerte, ander kere ‘n behoefte, maar diegene wat dit onlangs probeer het, sal met my saamstem: motors is duur, peperduur!

Praag … Lees verder

Subaru Forester XT CVT: briljant, dog duur

deur André Olivier

Subaru is baie meer bekend vir die vuurspuwende raserige Impreza WRXe as vir hulle baie bekwame gesinsmotors. Die Subaru Forester was nog altyd iets buitengewoons, iets links van die res van die mark.

Die nuwe slimmer, veiliger, … Lees verder