ANC-binnegeveg eis drie in Phillipi-Oos

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van drie mans in Phillipi-Oos op die Kaapse Vlakte nie.

Geweld het uitgebreek nadat oproer oor ‘n gebrek aan dienste glo buite beheer geraak het en twee gemeenskappe mekaar … Lees verder

Binnegeveg in EFF lei tot geweld

EFF-parlementslid, Andile Mngxitama wou die media toespreek, maar moes noodgedwonge sy inligtingsessie Donderdag uitstel toe lojaliste van Julius Malema verrigtinge met geweld ontwrig het.

Mngxitama ondersoek bewerings gemaak deur die leier van die Patriotiese Alliansie, Gayton McKenzie.

Hy het Woensdag … Lees verder