‘n Man van Ventersburg in die Vrystaat is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy susterskind, glo na ‘n stryery oor biltong, het OFM berig.
Makatisi Khumalo (59) het Vrydag in die Ventersburg-landdroshof verskyn. Hy moet op … Lees verder

Biltong beteken vir die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks meer as R2,5 miljard.
Dit blyk uit navorsing deur die Noordwes-Universiteit.
Melville Saayman sê die studie het die gewildheid en waarde van biltong en wildsvleis probeer bepaal.
Vyf-en-dertig persent van die respondente het … Lees verder