Leon Lemmer: Gaan Amerika uitmekaarval?

Die Verenigde State van Amerika is ‘n federasie wat uit 50 state bestaan, insluitende Alaska en Hawaii wat geografies van die ander state geskei is. Die bykans 330 miljoen inwoners is minder as 5% van die wêreldbevolking, maar hulle beskik … Lees verder