Paul Ryan se poging om Trump te sink, misluk

Die NeoCon-aanslag teen die Amerikaanse presidentskandidaat, Donald Trump se Republikeinse meerderheid, het klaaglik misluk.

Terwyl Hillary veg om haar verkiesingsveldtog van ’n verpletterende nederlaag te red, het NeoCon-simpatiseerder, die Republikeinse speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Paul Ryan, sy ondersteuning … Lees verder

Karel Combrinck: Goldman Sachs, die seekatvampier

Om die Goldman Sachs-leviatan bevredigend te beskryf sou al die biblioteke ter aarde beslaan, want daar is geen aspek van menslike aktiwiteit wat nie deur Goldman Sachs bestryk en bestier word nie. Daarom sal daar seker lesers wees wat hierdie … Lees verder

FBI gaan Demokrate se epos-fiasko ondersoek

Die Amerikaanse Federale Speurdiens (FBI) het Maandag aan­gekondig dat ondersoek ingestel word na die kuberkrakery van e-posse wat vir ‘n groot verleentheid vir die Demokratiese nasionale komitee gesorg het.

Die Clinton-­veldtog beskuldig Rusland van aandadig­heid en sê Moskou probeer die … Lees verder

Bill en Loretta uitgevang dat hulle glo konkel oor Hillary

Nadat sy gedwing is om haar betrokkenheid by die Hillary Clinton e-pos-ondersoek te staak, het die Amerikaanse prokureur-generaal, Loretta Lynch erken dat haar skokkende onbesonne private vergadering met Bill Clinton ‘n skaduwee gewerp het oor haar loopbaan.

Haar vreemde besluit … Lees verder

Oxfordse universiteit kapituleer nie oor Rhodesstandbeeld nie

In skrille kontras met die Universiteit van Kaapstad, het die Oxfordse universiteit besluit om hom nie aan agitasie teen die Rhodesstandbeeld op sy kampus te steur nie. Oriel-kollege, waar Rhodes se standbeeld staan, het aangekondig dat dit nie van plan … Lees verder

Hillary kondig aan dat sy vir die Withuis mik

Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton het formeel haar toetrede tot die presidensiële benoemingstryd aangekondig op sosiale media. Sy sal in die 2016-wedloop vir die Withuis meeding.

Clinton se perskantoor het glo ‘n tikfout in haar persverklaring … Lees verder

Nuwe rasseherrie rondom Obama se velkleur

obama en hillaryEen van die vername leiers van die Amerikaanse Demokratiese Party en meerderheidsleier in die senaat, Harry Reid, het verskoning aangeteken vir ‘n opmerking oor president Barack Obama se velkleur en taalgebruik. Ook oudpresident Bill Clinton het glo oor Obama gesê … Lees verder

Oor dronk regters en ‘Boere’

Die voortgesette mediasirkus rondom regter Motata, die beroemdste Jaguar-bestuurder in die land, het ‘n interessante etimologiese feit na vore gebring. Volgens hom bevat Sotho geen onderskeid tussen Engelse en Afrikaanse blankes nie en word daar eenvoudig na hulle as “leburu” … Lees verder