Kovsies se kleurlingrektor smyt 20 ton biblioteekboeke weg om ‘studentevermaak te skep’

Die revolusie wat deur die Broederbondverraaiers aan die Vrystaatse Universiteit ontketen is, stoom voort want so pas het bekend geraak dat die nuwe kleurlingrektor, wat die Boerehater en propagandis Jonathan Jansen opgevolg het, die hele universiteitsbiblioteek laat leeg maak het … Lees verder

Biblioteek afgebrand

Inwoners van die Siyathembalokasie by Balfour in Mpumalangs het Dinsdag weer die strate ingevaar vir die derde agtereenvolgende dag om motoriste onder klippe te steek en brande te stig.

Die oproer spruit voort uit ontevredenheid met dienslewering en beloftes van … Lees verder