Eskom roep noodtoestand uit

EksdomSuid-Afrika se elektrisiteitsvoorsiening is op ‘n mespunt weens swak beplanning en gebrekkige onderhoud. Donderdag is ‘n noodtoestand uitgeroep toe vier opwekkingseenhede van Eskom uitgeskop het.

Die kragvoorsiener het Donderdag aangekondig dat hulle ‘n beroep op groot verbruikers – maatskappye en … Lees verder

Nersa beloof geen Eskom-verhogings nie

nersaDie Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika ( Nersa) kyk tans na Eskom se 2012/13-state om te bepaal of die werklike uitgawes waarvoor begroot is, oorskry is.

Nersa het egter aangedui dat geen tariefaanpassings op die kaarte is nie.

Nersa se reguleerder … Lees verder

Eskom verlaag BHP Billiton se kragtoevoer

aluEskom het in ‘n poging om druk op die nasionale kragnetwerk te verlig, sy kragtoevoer aan die mynreus, BHP se aluminiumsmelters verlaag.

Die kragverskaffer het vroeër ‘n noodtoestand verklaar weens die ernstige druk op die kragnetwerk ná die verlies van … Lees verder

BHP sal veg om gesubsidieerde krag te hou

‘n Geheime ooreenkoms wat Eskom onderteken het, en waarvan die besonderhede van die publiek weerhou word, gaan die nasionale kragvoorsiener onder geweldige druk plaas indien dit rugbaar raak, om dit te hersien.

BHP Billiton sal egter hof toe gaan Lees verder