Bheki Cele ontken dat ras ‘n rol speel by volksmoord op boere

Plaasaanvalle waartydens boere gemartel, verkrag en tereggestel word, het niks met die ras van die slagoffers te make nie, het die adjunkminister van landbou, Bheki Cele, gister gesê.

Dit lyk asof Cele wou reageer op wye internasionele veroordeling en die … Lees verder

Bheki Cele glo op ANC-kandidatelys

Die ANC sal vandag sy kandidate vir die nasionale en provinsiale vergaderings bekend maak.

Dit volg nadat die party sy lyskonferensie afgehandel het, Die party het sedert Vrydag vergader om sy nasionale uitvoerende komitee vergadering en lekgotla te hou.

RSG … Lees verder

Polisie-moordlys is ‘warm lug’

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het ‘n beroep op die voormalige polisiehoof , Bheki Cele gedoen om die “warm lug” rondom die beweerde moordlys te verduidelik waar senior offisiere geteiken word.

“Hy moet verduidelik waar hy hierdie dinge kry … Lees verder

Ontvanger slaan op Durbanse glanspaar toe

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het drie motors wat sowat R17 miljoen werd is van ‘n Durbanse egpaar gekonfiskeer omdat hul belasting nie in orde was nie, berig The Mercury.

Die SAID het Dinsdag Sbu en Shawn Mpisane se Rolls … Lees verder

Nuwe polisiehoof is partydig s? opposisie

Sommige opposisiepartye het die aanstelling deur president Zuma van Bheki Cele as nasionale polisiekommissaris gekritiseer en gesê hy het geen misdaadbekampingsrekord om oor te spog nie. Daarbenewens voel hulle dat Cele net nog 'n politieke aanstelling is.

Cele is tans

Lees verder