SA: 56 miljoen siele

Daar woon na raming 56 miljoen siele in Suid-Afrika waarvan 51% vroulik is, volgens die halfjaarlikse berekeninge van Statistiek Suid-Afrika, en hulle sit nie stil nie.

Vir die tydperk 2011-2016, het ongeveer 247 437 mense gemigreer vanaf die Oos-Kaap uitwaarts, … Lees verder

Goëlery met vigsstatistiek

Amptelike vigsstatistieke het waarde maar moet met ‘n vergrootglas bekyk word. Een waarde is dat dit help om perspektief te kry. Haal ook bietjie die emosies uit die kwessie. Maar natuurlik is statistiek nie die werklikheid nie, net ‘n syfer-voorstelling … Lees verder

Hoeveel kinders? Hoe Westerlinge demografies kwyn

Het Moslems meer kinders as ander? ‘n Antwoord hierop kan verkry word deur die “Total Fertility Rate” (TFR) van die verskillende groepe te vergelyk. Die TFR van ‘n volk is die gemiddelde aantal kinders van alle vroue in die volk. … Lees verder