Beverley Harper verguis Afrikaner

Ek het gedink haat teen die Afrikaner is lankal begrawe, maar ek het die naweek ‘n boek begin lees van Beverley Harper: Footprints of lion. Die boek is ná haar dood deur haar man voltooi en in 2004 gepubliseer … Lees verder