Swart studente by die Universiteit van Fort Hare weier om klasse by te woon totdat die bestuur gereageer het op hulle eise vir geld en voordele wat volgens hulle nie verlede jaar opgelos is nie.
Dit sluit in gratis beurse … Lees verder
Swart studente by die Universiteit van Fort Hare weier om klasse by te woon totdat die bestuur gereageer het op hulle eise vir geld en voordele wat volgens hulle nie verlede jaar opgelos is nie.
Dit sluit in gratis beurse … Lees verder
Die Studenteraad by een van die Motheo TVET-kolleges in Bloemfontein sê hulle sal voortgaan om studente te verbied om te registreer, totdat hulle antwoorde op hul griewe ontvang het.
Die president van die SR, Marumo Rakoena, het aan OFM-nuus gesê … Lees verder
Suid-Afrikaanse universiteite word oorval deur voornemende studente met duisende hoopvolle aansoekers wat reeds lang rye vorm by die verskillende kampusse in die land. Kommer heers dat die oorlading weer na geweld gaan lei.
Die oorvloed studente is die gevolg van … Lees verder
Swart studentegetalle wat jaarliks toeneem veroorsaak groter getalle swart druipelinge aan die einde van die jaar. Dit toon ook hoe druk om toelating vir swartes te vergemaklik in die naam van “transformasie” die Naspers-trefferliedjie, nou sy giftige vrugte baar.
Swart … Lees verder
President Jacob Zuma sal vandag die visekanseliers van hoër onderwysinstellings ontmoet om oor verskeie brandende kwessies te praat wat universiteite regoor die land raak.
Die vergadering sal op versoek van die Universiteitsraadvoorsittersforum van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Universiteite plaasvind.
Die Presidensie … Lees verder
Reuters berig dat binnehandel op China se aandelebeurs plaasgevind het, nadat die owerhede ondersoek na sekere onreëlmatighede ingestel het.
Die owerhede het onder meer vasgestel dat vals inligting gebruik is om aandelepryse te manipuleer.
Die amptelike nuusagentskap Xinhua berig dat … Lees verder
Oproer oor studentelenings by die TUT, die Tshwane Universiteit van Tegnologie, het na Ga-Rankuwa, Emalahleni en die Pretoria-kampusse uitgebrei.
Werksaamhede by die TUT se Soshanguve Noord- en Suid-kampusse is reeds weens die voortslepende studente-onrus opgeskort.
Die universiteitsbestuur het Woensdag met … Lees verder
Die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het dit duidelik gemaak dat geweld by universiteite nie geduld sal word nie, het RSG berig.
Registrasie by die Universiteite van Pretoria en die Witwatersrand is ontwrig. Studente by Wits het gedreig om … Lees verder
Die vakbond Solidariteit het vandag met ʼn reuse internetveldtog begin waardeur ENB-kliënte gemobiliseer word om druk op die bank te plaas nadat die bank besluit het wit werknemers kan nie kwalifiseer vir beurse vir hulle kinders nie.
In die November-uitgawe … Lees verder