Franse terreuraanval faal dag na Macron se party wen

Die Franse polisie sê die kamikaze-aanval op die Champs-Elysees was ‘n gefaalde terreuraanval.

Die voertuigbestuurder wat gistermiddag met sy voertuig in ‘n polisiemotor vasgery het in Parys, was sedert 2015 op ‘n veiligheidslys, die sogenaamde “Fiche S” en was bekend … Lees verder

Bloemfontein se munisipale werkers staak

Die staking deur werknemers van die Mangaung-metro munisipaliteit gaan uitgebrei word nadat ‘n vergadering met die werkgewer Donderdag ‘n dooiepunt bereik het.

Honderde werkers, wat met die SA Munisipale Werkersunie (Samwu) geaffilieer is, het Dinsdag begin staak oor onder meer … Lees verder

Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets

Swart studente aan die Universiteit van Pretoria het gisteraand ‘n belangrike semestertoets in die Thuto-gebou op die kampus ontwrig en sodoende die blanke studente gedwing om die lokaal te verlaat. Dit is deel van die reeks onluste en betogings wat … Lees verder

Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere

Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels … Lees verder

Effers dreig met groot betoging môre by Tuks

Volgens berigte gaan die EFF môre ‘n groot betoging voor die Universiteit van Pretoria hou. Die party het verklaar dat hy hom verset teen ‘n “’n minderheid wat kulturele, maatskaplike en alle ander fasette van universiteitslewe daar steeds oorheers”.

“Ons

Lees verder

DA ruk op na Johannesburgse middestad

Duisende DA-kiesers sal Woensdagoggend opruk na die Johannesburgse middestad om te betoog oor die gebrek aan werksgeleenthede.

Motoriste word intussen afgeraai om vanaf tienuur vanoggend na die middestad te reis.

‘n Woordvoerder van die party, Mabine Seabe sê die optog … Lees verder

Die ontaarding van die Universiteit Stellenbosch

In sy boek, Maties en Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2013), vertel Pieter Kapp hoe die Engelse Victoria College die Afrikaanse Universiteit Stellenbosch (US) geword het. Oor die tyd voordat die US in 1918 sy beslag gekry het, skryf Kapp: “Dit … Lees verder

Klagtes teen oproerige soldate stil-stil laat vaar

‘n Militêre hof in Heidelberg het Dinsdag klagtes van openbare geweld teen soldate stil-stil laat vaar.

Die oproerige soldate het in Augustus 2009 onwettig na die Uniegebou opgeruk en chaos veroorsaak om ‘n salarisverhoging van 30% te eis.

“Die klagtes … Lees verder

ANC-jeugliga toestemming vir anti-Steve-betoging geweier

Die metroraad van die groter Pretoriagebied het gister toestemming geweier dat die ANC-jeugliga teen die Afrikaans-is-Groot-konsert in Pretoria betoog, kwansuis om teen Steve Hofmeyr se deelname beswaar te maak.

“Ons ondersoek nou alternatiewe maniere om vreedsame en doeltreffende protesoptrede op … Lees verder

Tot 60 000 betoog in Kaapstad teen Israel-geweld

Terwyl die Joodse gemeenskap in Johannesburg in die South African Jewish Report spog oor die 10 000 mense wat hy verlede Saterdag ten gunste van Israel kon mobiliseer, het waarskynlik die grootste optog nóg in Suid-Afrika gister in Kaapstad plaasgevind … Lees verder

Ope brief aan alle PUK-studente

Liewe PUK-student,

Baie geluk met julle geslaagde betoging gister. Dit was baie ordentlik en gedissiplineerd, anders as sommige ander betogings in ons land waar daar op pad ‘n paar motors aan die brand gesteek word, klipgooiery plaasvind en die gewone … Lees verder

Pukke betoog terwyl onweerswolke saampak om universiteit

Gister het ongeveer 3000 PUK-studente op die kampus betoog (blykbaar die eerste keer in die geskiedenis!) ten gunste van Afrikaans en nie-inmenging deur Beeld se Melville-linkses of die kommunistiese minister van hoër onderwys, Blade Nzimande.

Studente was versigtig om hul … Lees verder

Taxis veroorsaak ontwrigting op R40

Verkeer op die R40-roete tussen Witrivier en Mbombela in Mpumalanga word ontwrig deur taxis.

Taxis het die afrit na Mpumalanga se regeringskompleks versper, het RSG berig.

Die verkeer in die rigting van Mbombela het tot stilstand gekom en tot agt … Lees verder

Meer as 100 mense by betoging vir Clive Derby-Lewis se vrylating

 

Wessel Basson van Front Nasionaal stap voor tydens die betoging, met die Wes-Kaapse leier Daniël Lotter net links van hom

Dié berigte het op Maroelamedia en Sapa verskyn oor die betoging om Clive Derby-Lewis vry te laat.

Clive Derby-Lewis, een van die mans wat skuldig bevind is aan SAKP-leier Chris Hani se moord, moet vrygelaat word, het Front Nasionaal … Lees verder