Nie ‘n enkele skoon oudit in Limpopo, Noordwes

Die provinsies Limpopo en Noordwes kon weer nie daarin slaag om ‘n enkele munisipaliteit met ‘n skoon oudit op te lewer nie.

Dit is vervat in die Ouditeur-Generaal se verslag vir 2014/2015 wat in Pretoria ingedien is, het RSG berig.… Lees verder

Mediabesteding in Nederland af

Mediabesteding in Nederland het verlede jaar met 3,1 persent afgeneem, aldus Nielsen Media.

Dagblaaie se besteding het ongeveer onveranderd gebly, maar tydskrifte wat op die algemene publiek gerig is, se besteding het met 16 % afgeneem, en vaktydskrifte met 20 … Lees verder