Jaap Marais het oor Verwoerd geskryf dat sy nalatenskap so groot was, dat sy opvolgers nie sy werk kon voortsit nie. Dus, dat daar geen leier was wat opgewasse was vir die taak nie.
Dit is onwaar. Ons ras het … Lees verder
Jaap Marais het oor Verwoerd geskryf dat sy nalatenskap so groot was, dat sy opvolgers nie sy werk kon voortsit nie. Dus, dat daar geen leier was wat opgewasse was vir die taak nie.
Dit is onwaar. Ons ras het … Lees verder
‘n Stelling dat meeste, indien nie alle nie, menslike ondernemings deur die eeue heen in mislukkings geëindig het, sal seker sommiges na die pen laat gryp met beskuldings van “negatief” of “pessimisties” of selfs “rassisties”. (Alles waarmee die konformerende elite … Lees verder
In die Amerikaanse politieke liberatuur kom ‘n mens dikwels verwysings na Samuel P Huntington (1927-2008) teë. As politieke wetenskaplike het hy groot aansien geniet. Hy het ‘n rol in die administrasie van Jimmy Carter (president 1977-1981) gespeel, maar dit beteken … Lees verder
George Reisman (gebore in 1937) is ‘n afgetrede Amerikaanse ekonomiedosent en ‘n aanhanger van Ayn Rand (1905-1982) se objektivisme en individualisme (bv anti-kommunisme en individuele ondernemingsgees)*. Reisman is ‘n sterk voorstander van kapitalisme en het bv Thomas Piketty se boek, … Lees verder
Enigeen met oë om te sien of ore om te hoor en ‘n verstand om mee te dink weet deesdae dat die Westerse beskawing dodelik siek is. Trouens wanneer dit kom by ‘n ontleding van die situasie rakende die wit … Lees verder
deur Leon Lemmer
Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van … Lees verder
Sedert Praag se ontstaan het ek dit ondersteun. As kind het my vader my gewaarsku dat ‘n mens nie swartes se beloftes of uitsprake op sigwaarde moet beoordeel nie. Daarom het ek nooit hierdie nuwe bedeling aanvaar nie. Met Praag … Lees verder