Nigel Farage sal nie VK se diplomaat in VSA wees nie

Nigel Farage gaan nie as ambassadeur na Amerika gestuur word nie.

Farage, voormalige en nou weer waarnemende leier van die regse Britse party Ukip, het Donald Trump vier dae ná die verkiesing in Manhattan by Trump Tower besoek.

Hy het … Lees verder

PayPal-stigter Thiel ontbloot leuen van ‘diversiteit’

PayPal se medestigter en waagkapitalis Peter Thiel het Maandag gesê dat hy Donald Trump as president verkies by die Nasionale Persklub in Washington, en bygevoeg dat hy hom nie steur aan oproepe vir “diversiteit” nie.

Hy sê hy bevraagteken die … Lees verder

Trump en die binnekring

Die miljardêr eiendomsagent en sakeman Donald Trump het tot dusver goeie oorwinnings behaal. Hy lyk die mees geliefde kandidaat te wees vir die Withuis die komende vier jaar, en sy populariteit word verder versterk deurdat sy teenstaanders bedreig voel deur … Lees verder

Clinton raap nominasie weg voor Bernie

Hillary Clinton het die Demokratiese presidensiële nominasie voor Bernie Sanders weggeraap.

Bernie het ‘n emosionele skare in Kalifornië toegespreek na stembusse gesluit het, en gesê die stryd sal voortgaan om ‘n regering te skep wat werk vir almal, nie net … Lees verder

Bernie gewild, maar Hillary loop voor

Bernie Sanders het met sy jongste reeks oorwinnings oor Hillary Clinton gewys dat hy besonder gewild is by kiesers.

Die voorloper in die wedloop om afgevaardigdes is egter steeds Hillary.

Sanders en Clinton wedywer in die Amerikaanse presidensiële verkiesingswedloop om … Lees verder

Ted en Bernie wen in liberale Wisconsin

Senator Ted Cruz het Donald Trump Woensdag in die liberale Wisconsin verslaan.

Met meer as 90% van die stemme getel, het Cruz meer as 49% van die kiesers se steun gekry en Trump 35%. Sen. John Kasich het sowat 14% … Lees verder

VS-benoemingstryd: Donald Trump wen gister 4 uit 5 deelstate

Mnr. Donald Trump het gister vier uit die vyf benoemingstryde vir die Republikeinse Party se presidensiële kandidaatskap gewen: Florida, Missouri, Illinois en Noord-Carolina, maar moes die belangrike Ohio aan sy mededinger John Kasich afstaan. Ohio is die tuisstaat van Kasich, … Lees verder

Dan Roodt: Kan ‘n Trump-presidentskap die ANC tot ‘n val bring?

Kan Donald Trump die volgende Amerikaanse president word? En watter gevolge sou dit vir Suid-Afrika inhou? Ons weet dat Jan Smuts gesê het dat ons land se toekoms “altyd in die buiteland bepaal sal word” en gedagtig aan FW de … Lees verder

Karel Combrinck: Donald Trump – iets nuuts?

Die meeste van ons sal seker uitsien na ‘n suksesvolle kandidatuur vir mnr Trump in die komende presidentsverkiesing. Ons weet natuurlik nog nie presies wat hy gaan doen en sê as hy eers president is nie, maar die voorlopige tekens … Lees verder

Luister na Bernie

‘n Interessante vraag, as ‘n mens dit ernstig en eerlik wil probeer beantwoord en nie met emosionele formules en slagspreuke nie, is wie in werklikheid Suid-Afrika regeer?

In ‘n groot mate verskil die situasie in Suid-Afrika nie veel van dié … Lees verder

Establishment-nagmerrie: Trump & Sanders wen ver in New Hampshire

Die Amerikaanse politieke establishment is vanoggend vroeg in Suid-Afrikaanse tyd tot in sy fondamente toe geskud toe die twee aweregse, onafhanklike kandidate van beide die Republikeinse en die Demokratiese Partye hul kandidaatsverkiesings in die staat New Hampshire gewen het. Donald … Lees verder

Sanders lyk sterk teen Hillary

Bernie Sanders lyk sterk nadat hy as ideologiese wenner uit die stryd getree in die Demokratiese Party se voorverkiesingstryd in die deelstaat Iowa.

Hy kon Hillary Clinton van dieselfde party nie klop in die amptelike stemming oor wie die partykandidaat … Lees verder

Hillary, Bernie, Trump en Cruz stoei vir benoeming

Hillary Clinton en Bernie Sanders het mekaar Sondag gepak in die Demokratiese presidensiële benoemingstryd, die laaste keer voordat Iowa op 1 Februarie na die stembus gaan.

Clinton het sluikhoue na die gewilde Sanders in Charleston, Suid-Carolina probeer inkry.

Die twee … Lees verder