Ek is nou maar enkele dae terug van my besoek aan Stockholm waar ek op uitnodiging aan die Identitär Idé-konferensie op Saterdag 1 Oktober deelgeneem het. Oral in Europa het die woord “identitêr” deesdae ‘n regse of nasionalistiese konnotasie en … Lees verder
Etiket: Berlynse muur
Karel Combrinck: Britse onttrekking geen verlies vir Europa
Die besluit van die Britse volk om hulle land uit die Europese Unie te onttrek is, saam met die val van die Berlynse muur, sekerlik die belangrikste politieke gebeurtenis in die Westerse wêreld sedert die tweede wêreldoorlog.
Die goeie nuus … Lees verder
Rooi Rose vir Oos-Duitsland
Brigitte Weidlich, ‘n gebore Namibiër en deesdae ‘n vryskutjoernalis, het in 1989 in die musiekdepartement van ’n private radiostasie in München gewerk, het sy aan die Republikein vertel.
Op die geskiedkundige aand toe die aankondiging in Oos-Duitsland gemaak is dat … Lees verder
20 jaar van onvryheid
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien ek die mees groteske Beeld-plakkaat … Lees verder
Die Oplossing
Die Westerse samelewing floreer sedert die industriële rewolusie. Soveel so, dat die Berlynse Muur geval het in 1989 en so die hegemonie van Westerse denke tot stand gebring het. Wat daarna gebeur het is effens onverklaarbaar, in … Lees verder
Deus ex machina vir Afrikanerselfbeskikking vanuit die Krim
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Vandag word daar deur die inwoners van die Krim in ‘n referendum oor selfbeskikking gestem. Daarmee is die twee miljoen inwoners van die Krim besig om … Lees verder
Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’
In ons land is die “apartheidtyd” sedert 1994 deur die “volksmoordtyd” opgevolg. Iewers vorentoe gaan historici moet kyk na die rol van die Suid-Afrikaanse gedrukte media wat die huidige moorde, verkragtings en diskriminasie teen minderheidsgroepe verwyg het terwille van allerlei … Lees verder
Berlyn, ‘n les vir Suid-Afrika
Dit is ‘n skokkende twintig jaar wat verby is, toe die Berlynse skandmuur spreekwoordelik geval het. So gaan die jare ongemerk verby! Stadig maar onverbiddelik.
Dit moet onthou word dat die 160 kilometer Berlynse muur van skande nie daar was … Lees verder
Die Berlynse muur het nie vir ons geval nie
Tans word die ineenstorting van die Berlynse muur wêreldwyd gevier. Ongeveer ‘n maand voor daardie gebeurtenis twintig jaar gelede was ek in Berlyn waar die “skandmuur” soos die Wes-Duitsers dit genoem het, nog in al sy glorie gestaan het. Ons … Lees verder