Watter rol speel die geskiedkundige veldslag by Majuba op 27 Februarie 1881 vandag? Dié vraag hou my nogal besig ná verlede naweek se Majuba-byeenkoms wat deur ‘n beraamde 2000 mense bygewoon is (sien foto’s hierby).
Saterdagoggend het ek die Majuba-berg … Lees verder