Skermutselinge tussen onwettige myners aan Oos-Rand

Skermutselinge tussen onwettige myners, het die Oos-Rand nege ure lank in paniek gehad.

Gevegte tussen twee groepe strydende onwettige mynwerkers het veroorsaak dat gesinne onder hul beddens en binne kaste moes wegkruip vir gewapende mans wat mekaar agtervolg het en … Lees verder

Afrikaanse hoof aangekla omdat sy kla oor swart hare stink

haarstink2Die hoof van die Wordsworth-hoërskool in Benoni aan die Oos-Rand is van wangedrag aangekla en vir 90 dae geskors nadat sy swart leerlinge gevra het om hul hare te was omdat dit stink.

Daar word beweer dat sy “rassistiese aanmerkings” … Lees verder

Honderde Zama-Zamas in myn vasgekeer

zamazamaHonderde Zama-Zamas, of onwettige myners kan steeds in ‘n ongebruikte mynskag in Benoni in die Oos-Rand vasgekeer wees.

Van die onwettige myners het Sondagaand geweier om uit die skag te kom nadat hulle besef het hulle sal in hegtenis geneem … Lees verder

Denel kry multimiljardrandkontrak vir Badger-pantser

‘n Multimiljardrandse kontrak is deur Krygkor aan die wapenvervaardiger Denel toegeken vir die bou van 200 gepantserde militêre voertuie.

Dit sal die Ratel vervang wat nou al 30 jaar oud is. Die weermag het nie soos die vloot en lugmag … Lees verder