Karel Combrinck: Israel quo vadis?

Die meeste Afrikaners het ‘n sagte plek vir Israel en die Israeli’s. Dit is omdat hulle parallelle sien tussen ons situasie en hulle s’n: Soos ons, het hulle ook ‘n moderne en ontwikkelde land uitgekap uit ‘n halfwoestyn en dít … Lees verder

Bibi wen met harde woorde teen Palestyne

Die Israelse premier, Benjamin Netanyahu het ‘n oorwinning verklaar vir sy Likud-party in die land se verkiesing.

Likud het 30 setels in Israel se Knesset ingepalm en die sentrum-linkse Sioniste-unie-party onder leiding van sy grootste mededinger, Isaac Herzog het slegs … Lees verder

Bibi op ‘n mespunt

Die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu se beloftes om die skepping van ‘n Palestynse staat te keer, is ongewild by kiesers in sy land.

Hy het in ‘n laaste poging om steun te werf voor vandag se verkiesing gesê hy … Lees verder

‘Palestynse regering van nasionale eenheid sal terreur versterk’

hamasIsrael se premier het ‘n beroep op wêreldleiers gedoen om nie die Palestynse regering van nasionale eenheid te erken nie. Dié regering sal na verwagting gevorm word met die militante groep Hamas.

Benjamin Netanyahu het gesê die regering van nasionale … Lees verder

Kerry spook om vredesproses op koers te hou

vredemoDie Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, John Kerry sê hy het ‘n openhartige gesprek met die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu gehad oor nuwe omstredenheid rakende Israelse vestings.

Kerry is werp alles in die stryd om sy inisiatief vir vrede … Lees verder