Voedoe in Benin kry politieke kleur

Die nasionale voedoe-vakansiedag in die Wes-Afrikaland, Benin het vanjaar ‘n politieke kleur gehad met beoefenaars van die tradisie wat gebid en offerhande vir vrede gebring het, het Reuters berig.

Honderde volgelinge van die tradisionele godsdiens het in die kusdorp Ouidah, … Lees verder

Benin se leier ontdek sy ‘respek vir grondwet’

Benin se pres. Thomas Boni Yayi sal die tuig na twee termyne neerlê “uit respek vir die grondwet” wat hom verhinder om hom in 2016 herverkiesbaar te stel.

“Elkeen het sy eie oortuigings. Myne is om my land se grondwet … Lees verder