Trump wen debat loshande, Netwerk24 lieg skaamteloos

Die eerste debat tussen die presidentskandidate van die Republikeinse en Demokratiese party in Amerika, Donald Trump en Hillary Clinton, Dinsdagaand is loshande deur Trump gewen.

Netwerk24 het egter skaamteloos daaroor gelieg en één bron aangehaal: CNN. Maar CNN se “peiling” … Lees verder

Droster-offisier kan Libië in volskaalse burgeroorlog stort

Bloedige gevegte tussen strydende militante groepe in die Libiese hoofstad, Tripoli, het die lewens van 4 mense geëis en talle gewond.

Dit volg nadat gewapende magte van genl. Khalifa Haftar die gebou van die tussentydse parlement bestorm het en talle … Lees verder

Sirië kondig verkiesingsdatum aan

Die speaker van die Parlement in Sirië sê ‘n presidensiële verkiesing sal op 3 Junie gehou word, ten spyte van ‘n insurgente-oorlog wat nou al vir drie jaar lank woed en waarin talle Christene gedood is.

President Bashar al-Assad kan … Lees verder