Maksimumsekuriteitstronk weer oop na bendegeweld 3 eis

Sowat 30 bendelede het die dag na Kersfees tronkamptenare aangeval tydens ‘n ontbytdiens wat daartoe gelei het dat die tronk vir besoekers gesluit is na sterftes gedurende die geweld.

Drie gevangenes is die dag ná Kersfees by die maksimumsekuriteitsgevangenis in … Lees verder

Polisie ontplooi teen bendes op Oos-Rand

‘n Swaar polisieteenwoordigheid op Etwatwa en Daveyton aan die Oos-Rand sal na verwagting verseker dat onderrig sonder probleme kan voortgaan wanneer die skole vir die vierde kwartaal heropen, het RSG berig.

Dit volg na voorvalle van boendoegeregtigheid deur woedende lede … Lees verder

LUR ontken bendebedrywighede in Bloemfontein

Mangaung het nie ‘n probleme met bendebedrywighede nie en dit wat wel daar is, sal deur die polisiediens vasgevat word.

Dit, volgens die Vrystaatse LUR vir Polisie, Buthana Khompela.

Hy het vroeër vandag die media toegespreek nadat daar vandag vir … Lees verder

Polisie ontplooi by Mangaung-skole

‘n Sterk polisieteenwoordigheid heers by swart skole in Mangaung waar sogenaamde bendes klasse ontwrig het, het RSG berig.

Die twee bendes is glo die Ma-Roma en die BTK (Born to Kill).

Talle leerders van die Petunia Sekondêre Skool is vanoggend … Lees verder

Bendes en taxi-vereniging pak mekaar in Noordwes

Geboue en ‘n motor is Sondagmiddag aan die brand gesteek in ‘n konfrontasie tussen ‘n taxivereniging en beweerde bendelede in Kanana, volgens die polisie in Noordwes.

Die taxivereniging in Orkney was blykbaar moeg vir misdaad in die gebied en het … Lees verder

Zille storm uit vergadering oor SANW nie ontplooi word

zazille2Die emosionele uitbarstings van die Wes-Kaapse premier, Helen Zille is al bekend agv haar energieke Twitter-vingers.

Zille het Donderdag weer vir ongelukkigheid gesorg nadat sy uit ‘n vergadering met die minister van polisie Nathi Mthethwa gestorm het. Die Lees verder

Oud-lid gevang met blouligte, polisie-uniforms, ammunisie

saps5ʼn Voormalige polisieman is Sondag by sy huis in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, in hegtenis geneem nadat daar oa polisie-uniforms en ammunisie in sy besit gevind is.

Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, sê die 47-jarige oud-polisieman se arrestasie kom na ʼn … Lees verder

LUR verdink top politici, polisie van bendebetrokkenheid

Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het ‘n herrie laat losbars oor ‘n plofbare beëdigde verklaring deur ‘n selferkende bendeboef.

Dit kom nadat die Weekend Argus met Pierre Wyngaardt, die man agter die beëdigde verklaring gesels het. Hy beweer … Lees verder