Samesprekings wat daarop gemik is om die staking deur die vakbond Amcu by platinummyne te beëindig, sal vandag in Pretoria hervat word.
Die polisie in Noordwes het intussen bevestig dat geen voorvalle van geweld, wat met die staking verband hou, … Lees verder