Leon Lemmer: Bevrydingsteologie

Barack Hussein Obama (gebore in 1961) het in 2009 te midde van groot euforie die 44ste Amerikaanse president geword. Dié groot opgewondenheid het veral uit swart geledere gekom, mildelik gesteun deur wit liberaliste, want Obama is die eerste swart president … Lees verder

Die vlakvarke snork al weer oor die Belhar-belydenis

Ek probeer so min as moontlik Netwerk24 lees, ten eerste omdat dit so ‘n lelike webblad is en ten tweede vanweë die twak wat Mad Max en kie. daarin skryf. Toevallig sien ek vandag ene Jean Oosthuizen – hy verkeer … Lees verder

Namibiese NG sinode sê nee vir Belhar

Die sinode van die NG Kerk in Namibië het Saterdag ’n buitengewone­ vergadering gereël om die wysiging van artikel 1 van die Kerkorde te bespreek én om daaroor te stem.

Dié wysiging is egter nie deur die sinode aanvaar nie, … Lees verder

Tien gebooie vir die nuwe Suid-Afrika

Tans word daar pogings aangewend om ‘n nuwe geloofsbelydenis, genaamd Belhar, bekonkel deur Allan Boesak en sulke snare, aan die drie tradisioneel Afrikaanse susterkerke op te dring. Daar moet glo saam met die tyd beweeg word.

Die tien gebooie is … Lees verder

Ons wit olifant

Deur Johann Theron.

Die Kerk-Staat skeiding word alreeds oor eeue bespreek. Wikipedia wys die “Flushing Remonstrance” van 1657 was ‘n publieke beswaar teen Peter Stuyvesant se Staat van “New Netherland”, wat net een kerk toegelaat het nl. Die NG Kerk. … Lees verder

Anton van Niekerk dweep met Belhar-belydenis

Belydenis-van-Belhar-Boekomslag-6Anton van Niekerk is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Toegepaste Etiek en voorsitter van die US-senaat se navorsingsetiekkomitee. Etiek het te make met wat goed of sleg en reg of verkeerd in die konteks van … Lees verder

‘Rassisme’: Suid-Afrika se grootste industrie

Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook.

Daar is ‘n grappie wat tans per epos versprei word, wat meer as ‘n greintjie waarheid bevat. ‘n Swart seuntjie vra naamlik vir sy ma: “Mamma, wat is die demokrasie?” Sy ma … Lees verder