Na Nkandla wag moeilike vrae oor kredietgraderings

President Jacob Zuma sal Dinsdag in die Nasionale Vergadering vrae van parlementslede beantwoord.

Dit volg ‘n dag nadat hy verklaar het dat hy die geld vir Nkandla gaan terugbetaal.

Die Grondwethof se beslissing dat Zuma byna agt miljoen rand moet … Lees verder

Malema betower buitelandse beleggers

Buitelandse en plaaslike beleggers het die oorlaaide paaie van Alexandra in Johannesburg Maandag aangedurf om te verneem van die ekonomiese orde na die verkiesing.

Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters het beleggers uit Brittanje en Amerika ontmoet om die party … Lees verder

Stakings kan beleggersvertroue knou

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land.

Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig.

Die SAKKN sê die impak … Lees verder