SAL: ‘SEB is net ‘n verskoning vir steel’

SAL (die Suid-Afrikaanse Lugdiens) betaal drie keer te veel vir die huur van vliegtuie omdat die ekstra geld in die sakke van die bestuur se vriende en SEB-begunstigdes verdwyn. Die miljoen liter branstof wat die lugdiens daagliks verbruik, word ook … Lees verder

Suid-Afrikaners min gepla oor Nkandla

Minder as die helfte Suid-Afrikaanse volwassenes meen Nkandla is ‘n las op belastingbetalers, ten spyte van ‘n ongekende media-aanslag om hulle van die teendeel te oortuig.

In Oktober verlede jaar het Ipsos dié peiling gehou waarin 3617 mense geraadpleeg is … Lees verder

African Bank kos belastingbetaler miljarde

Gill Marcus, president van die Reserwebank, sê ‘n konsortium wat die groter banke in Suid-Afrika insluit sal ‘n reddingsboei van R10 miljard aan die beleërde African Bank voorsien.

Die bank sal oopbly vir sake.

Die Reserwebank sal R7 miljard se … Lees verder

NYDA ontvang prestasiebonusse vir wanprestasie

Nie die Skandinawiese ontluisingsmiddel nie...
Nie die Skandinawiese ontluisingsmiddel nie…

Prestasiebonusse is uitgedeel in die nasionale jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) terwyl die agentskap self erken dat hulle nie projekte uitvoer nie.

Die afgelope boekjaar het dié bonusse die belastingbetaler byna R8 miljoen gekos, het Die Burger berig.… Lees verder

Minister blaas halfmiljoen vir middag se plesier

Uit ’n geskrewe parlementêre antwoord deur S’bu Ndebele op ’n vraag van Jacob van der Linde, DA-LP, blyk dit dat departement van vervoer bykans R500 000 bestee het op ‘n middag se plesier. Van der Linde wou weet of ’n … Lees verder