Aangesien daar van Helen Zille se beloftes om Gauteng oor te neem dadels gaan kom volgens die jongste syfers, oorweeg die DA ‘n koalisie met die ANC, het die DA-leier Donderdag gesê.
Helen Zille sal die wedloop vir Suid-Afrika se … Lees verder
Aangesien daar van Helen Zille se beloftes om Gauteng oor te neem dadels gaan kom volgens die jongste syfers, oorweeg die DA ‘n koalisie met die ANC, het die DA-leier Donderdag gesê.
Helen Zille sal die wedloop vir Suid-Afrika se … Lees verder
Die ANC se verkiesingsveldtog is gister in Bekkersdal ondermyn toe jong swartes die party se beplande koukusvergadering ontwrig het.
Volgens ‘n verklaring deur die ANC in Gauteng se hoofsweep Brian Hlongwa uitgereik is, is gister se koukusvergadering op Bekkersdal ontwrig. … Lees verder
Die skade wat tydens gewelddadige diensleweringsbetogings in Gauteng aan openbare eiendom aangerig is, word op R65 miljoen geraam, het RSG berig.
Die LUR vir Behuising, Ntombi Mekgwe sê die bedrag sal waarskynlik styg weens verslae wat nog uitstaande is en … Lees verder
Skoolgaande kinders se betrokkenheid by gewelddadige protes wat tans Gauteng teister, is ’n groot bron van kommer.
Dit bemoeilik ook die SAPD se taak om orde te herstel aansienlik.
Die Gautengse LUR vir onderwys, Barbara Creecy, is egter doodstil oor … Lees verder
Inwoners van Bekkersdal glo grond wat die goudmyn-maatskappy Rand Uranium behoort, kan “wettig” beset word.
Onbeboude grond in Bekkersdal aan die Wes-Rand is gesteel deur blankes, sê die Groter Westonaria se Concerned Residents’ Association.
“Ons vra nie om verskoning vir … Lees verder
Swart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word.
Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand … Lees verder
Ontstoke inwoners van Bekkersdal aan die Verre Wes-Rand dreig met anargie nadat die ANC gesê het hulle het nie inwoners se “vuil stemme” nodig nie.
Samesprekings met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lechesa Tsenoli het in duie … Lees verder
Die Gautengse polisie blameer nou die media vir die voortslepende geweld in Bekkersdal aan die verre Wes-Rand.
Gauteng se Premier Nomvula Mokonyane se besoek aan die lokasie het gekom nadat ‘n gespanne week van gewelddadige betogings oor dienslewering waarin ‘n … Lees verder
Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers geïntimideer sal word nie.
“Ek sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle ‘n ’n … Lees verder
Die moord van ‘n 20-jarige swart man in Bekkersdal, wes van Johannesburg, is nie gekoppel aan gewelddadige betogings in die gebied nie, het die polisie Donderdag gesê.
Woordvoerder konst Elsie Tshonte het gesê: ” Die voorval kan nie gekoppel word … Lees verder
Skoolkinders is glo Woensdag uit hul klaskamers gejaag en gedwing om by ’n oproer oor dienslewering in Bekkersdal, naby Westonaria, aan te sluit.
Konst. Thembi Masango, polisiewoordvoerder, het gesê die betogers het die polisiekantoor en die kliniek met klippe bestook.… Lees verder
Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog.
Hulle wil hê dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en sê hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. ‘n … Lees verder
‘n 16-jarige leerling is doodgesteek tydens ‘n bakleiery met ‘n medeleerling by die Hoërskool Kgothalang in Bekkersdal, Randfontein.
“Die bakleiery het na bewering in die klaskamer begin toe die verdagte ‘n sambreel teen die muur gegooi en die stukke daarvan … Lees verder
Die situasie in Bekkersdal aan Gauteng se Wes-Rand is gespanne nadat die polisie van rubberkoeëls gebruik moes maak om meer as ‘n duisend klipgooiers uiteen te jaag.
Die oproermakers wou ‘n griefskrif met eise vir beter dienslewering aan Westonaria se … Lees verder