Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes

Ten spyte van lae werkloosheid, het Duitse armoede rekordhoogtes bereik.

‘n Nuwe verslag het aan die lig gebring dat meer Duitsers nou armer is as op enige tydstip sedert hereniging.

En die getal van wit Duitse pensioenarisse onder die broodlyn … Lees verder

Bejaarde boer en vrou op Bothaville aangeval

‘n Bejaarde boer, sy vrou en ‘n ander vrou uit Bothaville in die Vrystaat is aangeval in hul huis op hul plaas vroeg vanoggend.

Bothaville Landbou-organisasie se veiligheidskoördineerder, Johan du Plessis, sê ses swart aanvallers het toegang verkry tot die … Lees verder

Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan

Die polisie soek steeds na twee swartes wat die naweek ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Verkykerskop in die Vrystaat aangeval en beroof het.

Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring, sê aanvallers het Vrydagnag toegang tot Bertus van Wyk … Lees verder

Wit polisiebeamptes vang swart OTM-aanvallers

Twee wit polisiebeamptes, lt-kol. Amanda Viljoen en adj-off. Vollie van Vollenhoven het drie swart OTM-aanvallers wat Heidelberg die afgelope paar weke geteister het, vasgetrek.

Die swart boewe het veral bejaardes wat geld by OTM-masjiene onttrek het, geteiken.

Die inwoners se … Lees verder

Swartes wat bejaarde egpaar skiet gevonnis

Die swartes wat ‘n wit bejaarde egpaar wreed vermoor het, is gevonnis.

Hulle is skuldig bevind aan die moord op Chris en Katrien Jooste in Desember 2014.

Die drie van Winterveld het drie jaar gelede die twee wittes in Soshanguve … Lees verder

Swart dag vir Bult-aftree-oord

Dit was ‘n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het.

Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in … Lees verder

Bejaardes ernstig beseer in jongste plaasaanval

’n Bejaarde egpaar van Nelspruit is ernstig beseer in die jongste plaasaanval.

Tina Muller (82) is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal met ernstige hoofbeserings, terwyl haar man, Steward Jonker (81), ’n eiendomsagent, ook ernstig beseer is.

Die twee … Lees verder