Dringende aansoek geloods teen verengelsing van Afrikaanse skole

Fedsas het ‘n dringende hof­aansoek teen die Gautengse onderwysdepartement gebring wat word Dinsdag aangehoor sal word.

Sekere Afrikaanse skole sal van volgende kwartaal gedwing word deur die Gautengse onderwysdepartement om Engelssprekende kinders vir volgende jaar se skooljaar te aanvaar.

Panyaza … Lees verder

Departement teiken Afrikaanse skole in Pretoria

‘n Kennisgewing van die Gautengse Onderwysdepartement oor die verandering van sommige enkelmedium skole na dubbelmedium, sorg vir groot ongelukkigheid onder Afrikaanssprekendes in Pretoria.

Al die skole wat op die departement se kennisgewinglys verskyn, is Afrikaanse skole.

Die departement is klaarblyklik … Lees verder

Solidariteit, ANC stem dat ‘apartheidname’ moet verander

Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, sê Solidariteit stem saam met die ANC dat “apartheidsname” moet weg. Hy word soos volg aangehaal op Netwerk24:

Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand, het gesê hulle stem

Lees verder

Einde van model-C-skole? Grondwethof plaas staat in beheer

rivonia_primaryDie onderwysdepartement het die mag om ‘n skool se toelatingsbeleid te bepaal, het die Grondwethof Donderdag bevind.

Dit het gedeeltelik die appèl van die onderwysdepartement gestand gedoen teen die uitspraak van die Appèlhof en bevind dat die onderwysdepartement in Gauteng … Lees verder