Gordhan sal vandag gapende gat van R28 miljard moet toestop

Die DA sê die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, moet ‘n alternatiewe manier kry om belastingverhoging te vermy, want indien belasting wel verhoog word, sal dit groei aan bande lê.

Die ANC is onder druk om ‘n bykomstige R28 miljard … Lees verder

Rand daal skerp na Gordhan se begrotingsrede

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan het in sy Begrotingsrede in die Parlement gesê die land kan nie geld bestee wat hy nie het nie en kan nie meer geld leen as wat hy kan terugbetaal nie.

Hy het gesê … Lees verder

Begroting: Oproer en betogings dwing die staatskas oop

Gordhan
Gordhan

Onderwys het die grootste enkele toekenning van die land se R1.25 triljoen-begroting ontvang en maatskaplike toelaes die meeste.

Vanjaar se begroting moes ‘n verskeidenheid doelwitte bereik, waarvan die belangrikste seker was om broodnodige ekonomiese groei te stimuleer om die … Lees verder

Gordhan sal verkiesingsbegroting lewer sê ekonome

Pravin Gordhan
Pravin Gordhan

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sal na verwagting ‘n begrotingsrede lewer wat kredietgraderingsagentskappe gelukkig sal hou voor die verkiesing op 7 Mei 2014.

Na wat verwag word sal Gordhan waarskynlik hou by bestedingsplanne en teikens vir begrotingstekorte … Lees verder