Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie

Die voormalige minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het aan die vereniging van swart sekuriteite-en beleggingsberoepslui gesê hy bid dat President Jacob Zuma nie die minister van Finansies, Pravin Gordhan uit sy pos sal verwyder nie.

Nene het die hooftoespraak gelewer … Lees verder

Begrotingsyfers laat ekonome verward

Die kans op belastingsverligting vir besighede en individue volgende Februarie lyk bitter skraal.

Dit is volgens ekonoom André Mellet en volg nadat die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, Woensdagmiddag in die parlement sy aansuiweringsbegroting ter tafel gelê het.

Volgens Mellet … Lees verder

Eskom ontken dat Medupi al R300 miljard kos

Konstruksie van die Medupikragstasie by Ellisras (Lephalale) in Limpopo, sal na verwagting teen 2019 voltooi wees, en sal ten minste R105 miljard kos, het Eskom Sondag gesê.

“Daar is berigte dat die projek R300 miljard sal kos … ons weet … Lees verder

Begroting teiken wit belastingkoeie

Die regering het in sy begrotingsrede die bekommernisse van die gewone belastingbetaler herbevestig.

Staatskuld wat in 2017 tot ‘n enorme R2,3 triljoen gaan styg, was een daarvan. Reeds R153 miljard word begroot net om die rente op staatskuld vir 2015 … Lees verder

Zuma loof Weermag oor landelike veiligheid

President Jacob Zuma het lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat saam met die polisie gewerk het, geloof vir die “sukses” van die Landelike Veiligheidstrategie.

Dié strategie word tans landwyd by 117 polisiestasies geïmplementeer om veiligheid en sekuriteit in landelike … Lees verder

Kommer oor Stad Kaapstad se buitensporige salarisverhogings

Daar heers kommer oor die buitensporige las wat salarisse op die begroting van die Stad Kaapstad plaas. Salarisse beloop tans sowat ‘n derde van die stad se begroting en daarbenewens is ‘n gemiddelde salarisverhoging van 6.84% nou ook goedgekeur, sê … Lees verder

Demokrasie in aksie en verkiesingsbeloftes

In die praktyk is die nakom van verkiesingsbeloftes nie altyd so maklik nie. Selfs die Amerikaanse president, Barack Obama wat op ‘n golf van euforie die Wit Huis ingeseil het, voel die hamerhoue van realiteit, en op die oomblik kom … Lees verder

Reaksie op die 2010/2011 begroting

Mnr. Pravin Gordhan het daarin geslaag om te midde van baie moeilike finansiële omstandighede ‘n gebalanseerde begroting voor te hou.

Die afgelope week was ‘n belangrike week vir Suid-Afrika deurdat die President in sy repliek aangedui het dat die nasionalisering … Lees verder

Staat stuur op geldkrisis af

Suid-Afrika stuur op ‘n begrotingskrisis af met ‘n geskatte rekordtekort van 7,6% van die bruto nasionale produk in die 2009/2010-belastingjaar. Sommige ekonome meen egter dat dit nog veel hoër kan wees.

Volgens die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan belastinginvorderings … Lees verder