Selebi was ‘n ‘galante terroris’: minister

Die veroordeelde misdadiger en oudterroris Jackie Selebi is gister met volle eerbewys vanuit die reuse-NG Kerk Moreleta begrawe met die minister van vervoer Dipuo Peters wat sy rol in die “oorwinning oor apartheid” geloof het.

Sy het oor die omstrede … Lees verder

Dodetal in Mosambiek styg tot 56 na besmette bier

Die dodetal in die noord-ooste van Mosambiek het tot 56 gestyg nadat begrafnisgangers vermoedelik besmette tradisionele bier gedrink het, het RSG berig.

Meer as 200 mense in die Tete-provinsie wat van die bier gedrink het moes óf in die hospitaal … Lees verder

Treine, busse gratis na massagedenkdienste

Die parlement sal Maandag ‘n gesamentlike sitting hou, die grootste nog, ter ere van Nelson Mandela.

Verteenwoordigers van slle sektore van die samelewing is genooi om dit by te woon en sal om twee-uur begin. Die parlementshekke sal vanaf agt-uur … Lees verder

Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN

Die Mandela-familie twis nou nog verder, dié keer oor die uitsaairegte vir Nelson se begrafnis wat aan CNN verkoop is. Die SAUK is droëbek en gebelg daaroor.

Mandla Mandela beskuldig die res van die familie daarvan dat hulle ook gelieg … Lees verder

Eugene Terre’Blanche: ‘n moord te veel

Onderweg na sy begrafnis

Ongekende dinge is besig om in Suid-Afrika te gebeur. Sedert die begin van 2010, van 8 Januarie af toe Beeld eintlik as ‘n grap op sy webwerf gevra het of sy lesers graag in ‘n volkstaat … Lees verder

Alle Afrikaners moet ET-begrafnis bywoon

Ek haal my hoed af vir die bereidwilligheid van groepe en organisasies om hulle verskille opsy te sit en as Boere in eenheid in getalle solidariteit te betoon by Oom Eugene se begrafnis Vrydag 12h00 op Ventersdorp.

Op die oomblik … Lees verder