Registrasie by kollege ontwrig omdat swart studente geld en sertifikate eis

Die Studenteraad by een van die Motheo TVET-kolleges in Bloemfontein sê hulle sal voortgaan om studente te verbied om te registreer, totdat hulle antwoorde op hul griewe ontvang het.

Die president van die SR, Marumo Rakoena, het aan OFM-nuus gesê … Lees verder

OB se personeel sluk begroting in

Die Openbare Beskermer Thuli Madonsela moes ‘n hele paar van haar kantore sluit weens ernstige finansiële probleme.

Die eerste kantoor wat permanent sal sluit is die Siyabuswa-streekkantoor in Mpumalanga, en ander sal volg.

Madonsela het haarself ongewild gemaak deur president … Lees verder

Zuma ontmoet visekanseliers vandag

President Jacob Zuma sal vandag die visekanseliers van hoër onderwysinstellings ontmoet om oor verskeie brandende kwessies te praat wat universiteite regoor die land raak.

Die vergadering sal op versoek van die Universiteitsraadvoorsittersforum van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Universiteite plaasvind.

Die Presidensie … Lees verder