Die gevreesde miltsiekte het weer in Zimababwe uitgebreek. Die distrik wat geraak word is Umzingwane in die suide van die land.
Inwoners in dié droë distrik in die suide is aangesê om hul vee te ent na 36 mense siek … Lees verder

Die minister van landbou, Senzeni Zokwana, het verligting van R220 miljoen vir veeboere belowe.
Hy het in die Parlement aangekondig dat sy departement geld uit sy bestaande begroting gaan heraanwend vir veeboere wat gebuk gaan onder die ergste droogte in … Lees verder
ʼn Vragmotor wat beeste vervoer het, het Dinsdagmiddag naby die Grasmere-tolplaza omgeslaan en verongeluk nadat daar glo klippe van ʼn brug af gegooi is.
Volgens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn skare swartes op die beeste toegesak. Alhoewel baie van … Lees verder
Die Oos-Kaapse regering moes verlede week ‘n “reddingsoperasie” loods by die wêreldberoemde en skatryk Mandela-familielandgoed te Qunu om te keer dat hul beeste nie ook weens verwaarlosing vrek soos Thandi Modise se diere nie.