Oos-Kaapse polisie soek na Baartman-vandale

Die Oos-Kaapse polisie sê hulle is steeds opsoek na diegene wat ‘n Sara Baartman-gedenkteken by Hankey gevandaliseer het.

Ooggetuies sê hulle het Saterdag gesien hoe ‘n groep mense wit verf oor die gedenkteken van die Khoi-vrou uitgooi. Die Khoi was … Lees verder

Universiteit van Kaapstad stem in om Rhodes-beeld te verwyder

Die Universiteit van Kaapstad sê die verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes is ‘n “belangrike mylpaal in die transformasie van die land se tersiëre instellings”.

Die Universiteitsraad het gister eenparig besluit dat die standbeeld om vyfuur vanmiddag verskuif … Lees verder