Ghanese asielsoeker vas na swendelary

‘n Ghanese burger, en boonop ‘n asielsoeker daarby, is in hegtenis geneem nadat hy glo inwoners uit hul pensioengeld bedrieg het.

Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, het aan Volksblad gesê die swendelaar, bekend as Dr. Mama, gee voor hy kan met … Lees verder