Britse invloedsmouse beplan opmars teen Zuma

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê dit is nou in die hande van die land se mense om hulself te mobiliseer om Zuma uit die kussings te lig, omdat talle hul lewe opgeoffer het vir die SAKP.

Die SAKP het op ‘n … Lees verder

Adv. Jan Heunis bedank uit US-raad uit protes teen voortgaande verengelsing

Die voorsitter van die konvokasie aan die Universiteit van Stellenbosch, adv. Jan Heunis, het uit sy posisie as raadslid van die universiteit bedank omdat hy glo dat “die vertrouensbreuk tussen die Konvokasie en die Raad… en die Bestuur… nou so … Lees verder

Mantashe sê aanvalle is teen ANC, nie net Zuma nie

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die onlangse aanvalle teen president Jacob Zuma is geloods as ‘n aanval op die party, eerder as teen net die president alleen.

Hy het by die opening van ‘n beraad in die … Lees verder

Wolk hang oor Sepp Blatter

Die president van die sokkerbeheerliggaam, FIFA, Sepp Blatter, het Dinsdag sy bedanking aangekondig.

Bewerings van korrupsie in die liggaam is steeds besig om verder uit te kring. Die 79-jarige Blatter het met die aankondiging van sy uittrede gevra dat ‘n … Lees verder

Eskom se Tsotsi bedank

Die voorsitter van Eskom se raad, Zola Tsotsi, het bedank.

Die voorsitter van die Landbank en voormalige raadsvoorsitter van die SAUK, dr Ben Ngubane sal as voorsitter van Eskom waarneem ná die bedanking van Zola Tsotsi.

Eskom het na ‘n … Lees verder

Laaste leier van NP bedank uit parlement

Kortbroek, mouloos
Kortbroek, mouloos

Die laaste leier van die Nasionale Party en voormalige minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk het bedank uit die Parlement.

“Kortbroek” soos hy bekendstaan, het ‘n dag nadat President Jacob Zuma hom uit sy nuwe Kabinet gelaat het, … Lees verder