‘Nee vir gratis vakansie in Israel’

In Gasa heers hongersnood nie “Hunger Games” nie.

Dit was die reaksie van ‘n Palestynse aktivis wat ‘n beroep op Oscar-benoemdes gedoen het om nie ‘n gratis reis na Israel te aanvaar wat deur die Joodse regering geborg word nie.… Lees verder

Israel weier Nzimande visum om Afrika-studies te loods

Die Israelse regering het die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande se visum-aansoek om die Palestynse gebiede te besoek, geweier.

Hy was genooi deur sy Palestynse eweknie om die Sentrum vir Afrika-studies te loods, maar is gisteraand in kennis gestel … Lees verder

Vier vas oor boikotveldtog teen Woolworths

Vier mense is in Claremont, Kaapstad by die Cavendish-winkelsentrum in hegtenis geneem omdat hulle as deel van ‘n boikotveldtog teen Woolworths betoog het.

Die veldtog teen Woolworths is weens hul voortgesette handel met Israel ná die oorlog in Gasa.

Lt.kol. … Lees verder

Woolworths dreig boikotters met die hof

Die kleinhandelgroep Woolworths het gewaarsku dat hy die BDS-organisasie (Boycott, Divestment and Sanctions) hof toe kan neem omdat betogers en boikotters glo die “veiligheid” van sy personeel en klante “bedreig”.

“Ons werknemers, van alle gelowe en kulture, vertel ons dat

Lees verder

Mbeki steun Israel-boikot

President Thabo Mbeki het Suid-Afrikaners aangemoedig om Israeliese produkte te boikot in reaksie op die land se optrede in Gasa. Meer as 1800 mense, waarvan die meeste burgerlikes, het in die Israeli-Hamas-konflik omgekom wat drie weke gelede opnuut uitgebreek het.… Lees verder

Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld

Israel en Hamas het ingestem tot ‘n 12 uur lange humanitêre skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het.

Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om ‘n skietstilstand verwerp, maar moes bes … Lees verder