Fopnuus? BBC reël fopdebatte vir Tory-leier

Die Britse regering het aangekondig dat premier Theresa May sal deelneem aan ‘n “lewendige” uitsending van ‘n TV-verkiesingsprogram, maar dit sal nie ‘n debat met die leier van die Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, behels nie.

Daar sal niks spontaan wees aan … Lees verder

Leon Lemmer: Moeder Teresa ‘n heilige?

Volgens ‘n aankondiging deur die Rooms-Katolieke Kerk op 17 deser gaan Moeder Teresa (Anjezë Gonxhe Bojaxhiu, 1910-1997) tot heilige verklaar word. Haar ouers was Rooms-Katolieke Albaniërs. Sy het in 1928 van haar geboorteland Macedonië na Ierland gegaan om Engels te … Lees verder

Top Gear te wit en te manlik

Die BBC het bevestig dat Top Gear-aanbieder Jeremy Clarkson se kontrak nie hernieu gaan word nie.

Die besluit om Clarkson te skors het tot groot ontsteltenis onder Top Gear-aanhangers gelei wat sê dit is die jongste poging van die linkse … Lees verder

BBC swig voor koninklike druk

Die Britse uitsaaikorporasie (BBC) word daarvan beskuldig dat dit onder druk van die koninklike familie besluit het om nie ’n kontroversiële dokumentêre program, Reinventing The Royals, uit te saai nie, het AFP berig.

Die tydskrif Radio Times, wat die … Lees verder

Engeland se swart Messias

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Sonder Engeland, die Anglikaanse Kerk, die BBC, die Fleetstraatkoerante en Engelse akademici, sou daar nooit ‘n Mandela gewees het nie. Die tergende vraag is: vanwaar Engeland … Lees verder

Misdade teen die beskawing

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na … Lees verder

‘Die Weste stereotipeer nog altyd vir Rusland’: Russia Today-redaktrise

Margarita Simonjan, 33, is die hoofredaktrise van die staatsbeheerde satellietnuusnetwerk, Russia Today. In hierdie onderhoud, wat met die Duitse tydskrif Der Spiegel gevoer is, beweer sy dat Westerse joernaliste steeds verkies om Rusland as ‘n booswig te skilder en dat … Lees verder

BBC wil sokker sonder foefoezelas uitsaai

FoefoezelasDie Britse uitsaaikorporasie, die BBC, ondersoek tans die moontlikheid om ‘n “foefoezelavrye” weergawe van sy sokkerwêreldbekerdekking uit te saai ná ‘n stortvloed klagtes van kykers oor die omstrede plastiekbeuls, berig ‘n koerant vandag.

Die Britse uitsaaier het 220 klagtes oor … Lees verder

Malema beledig SA se ware heersers

Die ANC was geweldig teësinnig om Malema oor die kole te haal agv sy haatliedjies wat die massas opsweep om Afrikaners te vermoor. Dit was duidelik dat die ANC saamstem met Malema, dat hulle blankes ook as ‘n ergenis beskou. … Lees verder

Malema daag verregses uit om hom uit te haal

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n BBC-joernalis uit ‘n perskonferensie uitgejaag en voorts gesê; “Ek daag enige verregse in hierdie kamer uit om my nou uit te haal.”

Die joernalis, Jonah Fisher, het glo probeer om Malema

Lees verder

Steun vir BNP styg sterk in Brittanje

Byna ‘n kwart van volwassenes sou dit oorweeg om vir die regse Britse Nasionale Party te stem, het ‘n meningsopname vandag getoon, ná die partyleier se omstrede deelname aan ‘n BBC-TV-program.

Die YouGov-opname vir die Britse koerant, die Daily Telegraph, … Lees verder