Steel Durbanse metropolisie batterye en bande van hul eie voertuie af?

Die Durbanse metropolisie (die stad word nou eThekwini genoem) ondersoek blykbaar hoe batterye en nuwe bande van hul voertuie af “verdwyn”, berig die Witness-koerant.

Die koerant haal ‘n woordvoerder, senior superintendent Eugene Msomi, aan waar hy sê dat ‘n aantal … Lees verder