Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval

Die polisie in Baton Rouge in Louisiana het ‘n swarte doodgeskiet wat glo ‘n gewapende lokval vir ses polisiebeamptes gestel het.

Drie van die beamptes is in die aanval dood. Nog vier is gewond. Die polisie het die aanvaller doodgeskiet. … Lees verder

Afro-Amerikaners weer in opstand oor polisieskietery

Dit sou die Amerikaanse polisie 40 jaar neem om soveel swart mense te dood as wat ander swart mense aan die hand van hul eie ras gesterf het 2012.

Daarbenewens is 1400 meer swart Amerikaners vermoor deur ander swartes in … Lees verder