Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel

‘n Plaaslike winkelsentrum in Monument was Vrydag ‘n mini oorlog-sone ná ‘n skietery uitgebreek het, helder oordag.

‘n Voertuig van British American Tobacco (BAT) vol sigarette is gekaap om 09:50 die oggend op Genl. Pienaarlaan, het die Roodepoort Rekord berig.… Lees verder

Grensbeheer teen onwettige sigarette oorweeg

Suid-Afrika verloor jaarliks meer as vier miljard rand aan belastinginkomste weens smokkelsigarette. Meer as 60 persent van die sigarette in die land word nie vir belastingdoeleindes verklaar nie.

Dit het aan die lig gekom tydens ‘n konferensie in Kaapstad, wat … Lees verder

Inkomstediens gaan voormalige woordvoerder vervolg

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan sy voormalige woordvoerder, Adrian Lackay strafregtelik laat vervolg.

Die SAID sê hy gaan Lackay ook vir twaalf miljoen rand dagvaar, het RSG berig.

Dit volg nadat Lackay vroeër vanjaar ‘n brief aan die parlement gestuur het … Lees verder