Die Baske en die Afrikaners

Aan die Golf van Biskanje lê daar sewe provinsies; vier in Spanje en drie in Frankryk. Daar hoor ‘n mens die uitdrukking: 4 + 3 = 1. En dit is waar. Die land van die Baske is ‘n kulturele eenheid. … Lees verder

Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO

venice2Vanaf vandaag tot donderdag stemmen Venetië en de Venetianen over de onafhankelijkheid van Italië. Tegelijkertijd wordt daarmee beslist over het lidmaatschap van de EU en de NAVO. “Onafhankelijkheid of de dood”, dat is het motto van de initiatiefnemers van het … Lees verder

Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?

In die laat 70’s en die 80ger jare van die vorige eeu het regerings wêreldwyd hul hande vol gehad met terreurbewegings soos die Rooi Brigades, Montenero’s, die Bader-Meinhoff’s, Japannese Rooi Leër, Swart September en ander wat met Carlos (die Jakkals) … Lees verder

Regstellende aksie in die spervuur

Regstellende aksie se Engelse naam, affirmative action, kan waarskynlik naatloos toegepas word wanneer dit ingespan word waarvoor dit bedoel is – die beskerming van minderheidsregte. Dan maak dit immers deel uit van ‘n belangrike volkeregtelike beginsel, naamlik die beskerming … Lees verder