Leon Lemmer: RW Johnson, van kommunisme tot liberale realisme

RW Johnson is in 1943 in Engeland gebore, het vanaf 1957 sy skoolloopbaan en vanaf 1961 sy voorgraadse studie in Durban voltooi, vanaf 1964 staatsleer aan die Universiteit Oxford studeer en doseer, daarna die uitvoerende hoof van die Helen Suzman-stigting … Lees verder