Onderwysdepartement: Swart verkragtingskultuur ‘n kopseer in skole

Die heksejag teen die “rassistiese” regter Mabel Jansen – wat vermoedelik gevoer word om EFF-leier Julius Malema se politieke loopbaan te red – het Suid-Afrika se swart verkragtingskultuur belig.

Die departement van basiese onderwys het verlede jaar verklaar dat die … Lees verder

Sadou dreig Onderwysdepartement met regstappe

Die onderwysvakbond, Sadou dreig om die departement van basiese onderwys hof toe te sleep oor die bekendmaking van die verslag oor die ondersoek na die geld-vir-poste-skandaal waarin die vakbond glo impliseer word.

Sadou sê hulle is die reg ontneem om … Lees verder

Swak matriek-uitslae vandag bekend

Swak matriekuitslae sal na verwagting Dinsdag bekend wees.

Die gehalteversekeringsliggaam Umalusi het vroeër bekend gemaak dat die 2015-matrikulante swakker gevaar het as die vorige jaar.

Matrieks wat nie deurgekom het nie, kwalifiseer vir aanvullende eksamens of ‘n hermerk vir die … Lees verder

Onderwysvakbonde fel gekant teen assesseringstoetse

Onderwysvakbonde en die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het vroeër tot ‘n vergelyk gekom dat ‘n periode van 90 dae gegun sou word vir herondersoek.

Intussen het vyf vakbonde aangedui dat hulle gekant is teen die Jaarlikse Nasionale Asesseringstoetse.… Lees verder

Onderbesteding en growwe wanbestuur in onderwys

Noordwes Departement van Openbare Werke het met die bou van nuwe skole en klaskamer gesloer en veroorsaak dat die onderwysdepartement op sy onderwysinfrastruktuurtoelae onderbestee het.

Ander redes wat aangevoer is vir die vertraging van projekte, is dat twee groot projekte … Lees verder

Departement sê lokasie-skole net so goed soos model C

‘n Amptenaar van die Departement van Basiese Onderwys, James Ndlebe sê ouers se persepsies dat skole buite hul eie woongebiede gehalte-onderwys aanbied, is jammer.

Hy het gesê daar is selfs mense wat die persepsie gebruik om geld te maak.

Beide … Lees verder

‘Derde taal is inligting-oorlading’

Vakbonde en Engelstalige onderwyskundiges het hul kommer uitgespreek oor die aanleer van ‘n derde taal, en gesê dit kan nie in die oorvol kurrikulum ingepas word nie.

Die Departement van Onderwys het in Mei aangekondig dat ‘n derde taal aangeleer Lees verder