Verskoning vir Barkly-Wes se oproer is oop steengroef

Barkly-Wes in die Noord-Kaap is in opstand omdat die owerhede hul eise ignoreer.

Die swart inwoners het buitebande aan die brand gesteek omdat hulle oor die plaaslike munisipaliteit se reaksie op ‘n memorandum ontevrede is.

Die gemeenskap het verlede maand … Lees verder

Lyk langs elektriese substasie gevind

cableDie lyk van ‘n man is by ʼn elektriese substasie naby ‘n treinspoor tussen Roodepan en Barkly-Wes in die Noord-Kaap gevind.

Die man is vermoedelik deur ‘n transformator doodgeskok, het die polisie gesê.

‘n Polisiewoordvoerder Sergio Kock sê ʼn treindrywer … Lees verder

Polisie ondersoek dood van paartjie in Noord-Kaapse motorongeluk

roadsouthafricaDie Kimberleyse polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag ná ‘n ongeluk wat ongeveer 20 km buite Kimberley op die Barkley-Wes-pad plaasgevind het. Die manlike bestuurder (27) en sy vroulike passasier was blykbaar in die rigting van Barkly-Wes onderweg na … Lees verder