Aanklagte teen vermeende plaasmoordenaar teruggetrek

plaasmoordeAanklagte teen ‘n vermeende plaasmoordenaar is Donderdag teruggetrek.

Dit is een van drie swart verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle Sarel Pretorius op die plaas Roodepoort naby Barkly-Oos vermoor het.

‘n Klerk van die hof sê onvoldoende bewyse teen … Lees verder

Plaasmoord: Twee in Gauteng vasgetrek na Barkly-Oos-aanval

 plaasmoorde1Twee vermeende swart plaasaanvallers sal Dinsdag na verwagting in die landdroshof op Barkly-Oos verskyn ná die moord op ’n boer, Sarel Pretorius, verlede week.

Pretorius is verlede Dinsdag op die plaas Roodepoort vermoor. Sy vrou is in ’n badkamer toegesluit … Lees verder

Gemeenskap woedend oor jongste plaasaanval

plaasmoorde3Die hof op Barkly-Oos moes hoor dat die vermeende moordenaar talle vorige veroordelings en sake wat steeds hangend teen hom is, het. Lede die gemeenskap het Dinsdag voor die vervalle hofgebou gedreungsing in woede oor die jongste plaasmoorde.

Die gemeenskap … Lees verder

Jongste plaasaanval glo met satanisme verbind

bloodmurderRapport berig dat die letters “666” tydens die jongste plaasaanval in bloed op die mure van die opstal geskryf is.

Die moorde op David de Villiers en sy vrou Ralie, van Barkly-Oos in die Oos-Kaap vermoor het, was glo deel … Lees verder

Bejaardes keelaf gesny, seun veg om lewe in jongste plaasaanval

Dawie de Villiers (53) is in die Mediclinic in Bloemfontein opgeneem na die jongste plaasaanval by Barkly-Oos. Hy het veelvuldige steek- en snywonde aan sy gesig en nek opgedoen, het Volksblad berig.

Amanda Appelgryn, woordvoerder van die Mediclinic het Woensdag … Lees verder