Barcelona: Paneelwa maai vakansiegangers af, polisie stuit tweede aanval

Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval in Barcelona waartydens 13 mense gedood is en ‘n honderd voetgangers beseer is toe ‘n wit paneelwa in ‘n skare niksvermoedende vakansiegangers ingery het.

Van die 100 of meer wat beseer … Lees verder

Geen oorlewendes in Alpe-vliegramp

Die Franse eerste minister, mnr. Manuel Valls, het gister gesê hy vrees al 148 passasiers en bemanningslede is dood nadat die Airbus van die Germanwings-redery op vlug GWI18G in die suide van Frankryk neergestort het.

“Ons weet nog nie wat … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder